Ervare manne sal saak op veld beslis

Ervare manne sal saak op veld beslis

DRIE ervare manne, met jare se ondervinding agter die blad, sal die skeidsregter in die vyftienjaarlikse kragmeting tussen die advokate en prokureurs in die Vrystaat môre in die Vrystaat-stadion as grensregters en TV-skeidsregter bystaan. Adv. Jimmy Claasen SC...