Die ‘rugbykenners weet wie gaan wen’

Die ‘rugbykenners weet wie gaan wen’

MNR. DAS VAN DEVENTER sal Vrydag die nr. 11-trui vir die prokureurs oor die kop trek vir die groot rugbykragmeting teen die advokate: “Ons is kalm. Ons en die rugbykenners weet wie gaan wen.” Foto: theo jephta DIE prokureurs het geen Kamp Staaldrade,...
Advokate het selfs sjampanjenooientjie

Advokate het selfs sjampanjenooientjie

ADV. NEIL SNELLENBURG, kaptein van die advokate se span, gee hier die bal uit op een van sy span se geheime oefeninge vandeesweek in Bloemfontein. Foto: Charl Devenish ’n SPAN met ’n goeie balans van ervaring en jeugdige voortvarendheid draf oormôre...
Wedstryd vir regslui ‘nie sirkus’

Wedstryd vir regslui ‘nie sirkus’

DR. BRAND CLAASSEN (regs), skeidsregter van die groot rugbystryd Vrydagmiddag in die Vrystaat-stadion tussen die advokate en prokureurs in die Vrystaat, verduidelik gister aan adv. Johann Daffue, SC, leier van die balie, ’n paar reëls vir diewedstryd DIE...