by info@chillies.co.za | Sep 6, 2011 | News 2011
The Teams / Die Spanne Click on the image to view it in full...
by info@chillies.co.za | Sep 2, 2011 | News 2011
DIT IS D-DAG. Vir vanmiddag se groot, vyftienjaarlikse rugbykragmeting tussen die prokureurs en advokate in Bloemfontein het die prokureurs vandeesweek in ’n geheime oefening hul staal teen niemand anders nie as die Shimlas getoon. Foto: Theo Jeptha DIE balju...
by info@chillies.co.za | Sep 2, 2011 | News 2011
Free State: By Henriette Murray, Bloemfontein The Free State Bar hosted the 65th annual GCB conference in Bloemfontein from 24-26 July 2010. Upon arrival on Thursday evening, delegates were welcomed with cocktails and hors d’oeuvres in the Southern Sun Hotel where...
by info@chillies.co.za | Sep 2, 2011 | News 2011
Geagte kollegas, Die program vandag is as volg: 1 12h00 Regslui met hul gesinne (wat kinders insluit ) kuier vanaf 12h00 te Castle Deck, Vrystaat stadion. Verversings soos wors, worsbroodjies en hamburgers is te koop asook...
by info@chillies.co.za | Sep 1, 2011 | News 2011
Bekende regsmanne spanne se beskermhere DIE bekende prokureur en adjunk-president van die Vrystaatse Rugbyunie, mnr. Bert Sorour, en die ewe bekende adv. Henry Viljoen, SC, van die Kaapse balie sal onderskeidelik die beskermhere van die prokureurs en die advokate wees...
by info@chillies.co.za | Sep 1, 2011 | News 2011
MNR. DAS VAN DEVENTER sal Vrydag die nr. 11-trui vir die prokureurs oor die kop trek vir die groot rugbykragmeting teen die advokate: “Ons is kalm. Ons en die rugbykenners weet wie gaan wen.” Foto: theo jephta DIE prokureurs het geen Kamp Staaldrade,...