Die Program

Geagte kollegas, Die program vandag is as volg:    1   12h00  Regslui met hul gesinne (wat kinders insluit ) kuier vanaf 12h00 te Castle Deck, Vrystaat stadion.     Verversings soos wors, worsbroodjies en hamburgers is te koop asook...

Advokate, prokureurs pak mekaar op veld

Bekende regsmanne spanne se beskermhere DIE bekende prokureur en adjunk-president van die Vrystaatse Rugbyunie, mnr. Bert Sorour, en die ewe bekende adv. Henry Viljoen, SC, van die Kaapse balie sal onderskeidelik die beskermhere van die prokureurs en die advokate wees...
Die ‘rugbykenners weet wie gaan wen’

Die ‘rugbykenners weet wie gaan wen’

MNR. DAS VAN DEVENTER sal Vrydag die nr. 11-trui vir die prokureurs oor die kop trek vir die groot rugbykragmeting teen die advokate: “Ons is kalm. Ons en die rugbykenners weet wie gaan wen.” Foto: theo jephta DIE prokureurs het geen Kamp Staaldrade,...
Advokate het selfs sjampanjenooientjie

Advokate het selfs sjampanjenooientjie

ADV. NEIL SNELLENBURG, kaptein van die advokate se span, gee hier die bal uit op een van sy span se geheime oefeninge vandeesweek in Bloemfontein. Foto: Charl Devenish ’n SPAN met ’n goeie balans van ervaring en jeugdige voortvarendheid draf oormôre...